Ek het klaar verduidelik dat ek stilte om my nodig het om te funksioneer. Daarom het ek eers verlede week die vreugde van Airpods ontdek. En as ek nie nou in my spoor begin trap nie, gaan ek een van die dae permanent met die goedjies in die ore rondloop.
Lees voort “Ek en RSG en alternatiewe vir melk”Dag: 26 Augustus 2019
So, wat dink die Qazaqs van ons koeksisters?
Manlief is vanoggend met die bak koeksisters waarvan ek gister vertel het werk toe. En kom al glimlaggend vanmiddag vir middagete tuis. Met die leë bak in die hand.
Lees voort “So, wat dink die Qazaqs van ons koeksisters?”As manlief koeksisters belowe …
Ek was op universiteit gek oor koeksisters. Was van 1979 tot 1981 in Madeliefkoshuis by Tukkies. En ek is werklik dankbaar dat die Universiteit van Pretoria Madelief se naam laat bly staan het. Want in my tyd het ons Madelief se kleuterjare gevier. Sy het drie en vier en vyf geword en elkeen daarvan het met partytjies gepaard gegaan.
Lees voort “As manlief koeksisters belowe …”