Gebruik die Speech Recognition SoundWriter byvoeging om gesproke woorde in geskrewe teks te verander.
Etiket: Tegnologie
Effektiewe metodes vir Google-soektogte
Google is my gunsteling soekenjin en help my om inligting vinnig en maklik op te spoor. Ek hou veral van die feit dat die bronne wat die meeste geraadpleeg word bo-aan die lys verskyn omdat dit my help om die bronne te sif om die regte inligting te verkry. ‘n Paar jaar gelede is Google nie as ‘n bron vir akademiese navorsing erken nie.
‘n Apple-groupie is ek beslis
As tegnologie besonder duur is, is mens geneig om te dink dat dit eintlik maar vir die yappies onder ons bedoel is. En dan kom jy eers, soos ek, later in jou lewe agter hoe ‘n wonderlike groep mense saamwerk om die groep produkte in perfekte harmonie te laat werk.
Mendeley kursus vir navorsers en studente
Ek het ‘n Mendeley kursus vir navorsers en studente ontwikkel. Dit bestaan uit ‘n aantal 30-90 minutt-lange videos wat gekyk kan word terwyl iewers gewag word.
Gee toestemming dat alle lede van ‘n besigheidserekening Google Allo mag gebruik.
Google Allo kan jou aan belangrike afsprake herinner, maar dan moet jy haar toestemming gee om dit te gebruik. As jy ‘n Google besigheidsrekening het, kan jy as volg te werk gaan om die nodige toestemming te verleen.
Lees voort “Gee toestemming dat alle lede van ‘n besigheidserekening Google Allo mag gebruik.”
Oulike planne om Wiskunde speel-speel aan te leer
‘n Hele aantal webwerwe deel idees oor hoe somme speel-speel gedoen kan word. Ek gesels vandag oor twee wat my aandag getrek het.
Lees voort “Oulike planne om Wiskunde speel-speel aan te leer”