Ek kry vanoggend hierdie boodskappie (sien foto) van my sus wat altyd vir my die mooiste, oulikste sêgoed aanstuur. En daarom wil ek vandag spesifiek oor verhoudings op sosiale media gesels.
Lees voort “Om te like of nie”Etiket: Tegnologie
Voer jou MS Word bibliografie in jou Mendeley biblioteek in
Using WizFolio to Transfer a MS Word Bibliography to EndNote or RefWorks
EndNote en RefWorks kan ‘n bronnelys in ‘n gewone Word-dokument lees, maar Mendeley kan (nog) nie. Jy kan egter ‘n gratis program Wizfolio gebruik om ‘n gewone bronnelys in ‘n RIS-lêer te verander. Hierdie lêer kan in Mendeley, maar ook in Refworks en EndNote ingevoer word.
Lees voort “Voer jou MS Word bibliografie in jou Mendeley biblioteek in”
Turnitin en plagiaat
Die geneidgheid van studente om akademies oneerlik te wees noodsaak universiteite om tegnologiese hulpmiddels soos Turnitin te gebruik om oneerlikheid hok te slaan.
Lees voort “Turnitin en plagiaat”Kos om te vermy
Ek het die afgelope paar dae hewig gesukkel met opgeblaasdheid, moegheid en ‘n algehele gevoel van lusteloosheid. Daarom is ek besig om ‘n lys te maak van kos wat ek moet vermy.
Google volg my orals …
Vanoggend kry ek ‘n interessante e-pos van Google af – naamlik dat Google nou ‘n tydlyn aanbied. Dié tydlyn help my om weer te kyk na plekke waar ek die afgelope maand was en om herinneringe op te roep oor oorsese reise en vorige plekke wat ek die afgelope maand besoek het.
Google is 19, spin die wiel en speel saam!
Kry ek nie nou ‘n lekker verrassing nie? Google is 19 en as mens op die drie-hoekie speel-ikoon in die loga van vandag kliek, kan jy speletjies speel.