Gepubliseer in Tegnologie

Gee toestemming dat alle lede van ‘n besigheidserekening Google Allo mag gebruik.

Google Allo kan jou aan belangrike afsprake herinner, maar dan moet jy haar toestemming gee om dit te gebruik. As jy ‘n Google besigheidsrekening het, kan jy as volg te werk gaan om die nodige toestemming te verleen.

Jy sal sien dat Google Assistant die volgende boodskap gee as jy haar in Allo wil gebruik:

I need certain permissions to help you that has been disabled by the administrator of user@domain.com.

As jy die administrateur van die besigheidsrekening is, moet jy na admin.google.com gaan om die volgende veranderinge aan te bring sodat die Google Assistant vir Google Apps ook werk.

  1. Teken met jou Google rekening vir die besigheidsrekening aan
  2. Gaan na APPS
  3. Kies Additional Google Services
  4. Gaan na die onderkant van die bladsy
  5. Kliek op Web & App activity
  6. Kliek op die drie-kolletjies ikoon aan die regterkant van Web & Activity ry
  7. Kies On foe Everyone (almal in die besigheid, nie almal op die web nie!)
  8. Kies Turn on for Everyone
  9. Wag ‘n paar ure voordat dit aktief sal wees
  10. Geniet die Assistant sommer baie!

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.