Gepubliseer in Joernaal

Voer jou MS Word bibliografie in jou Mendeley biblioteek in

Using WizFolio to Transfer a MS Word Bibliography to EndNote or RefWorks

EndNote en RefWorks kan ‘n bronnelys in ‘n gewone Word-dokument lees, maar Mendeley kan (nog) nie. Jy kan egter ‘n gratis program Wizfolio gebruik om ‘n gewone bronnelys in ‘n RIS-lêer te verander.  Hierdie lêer kan in Mendeley, maar ook in Refworks en EndNote ingevoer word.

Volg hierdie stappe:

1. Gaan na die  WizFolio home page:

wizfolio1

 

 

 

 

 

2. Kies Sign Up Now en skep jou gratis Wizfolio rekening. Sodra jy dit suksesvol geskep het, kan jy inlog:

wizfolio2

3. Maak jou Word dokument oop en kies die hele bibliografie:

wizfolio3

 

 

 

 

 

 

 

 

4. Hou jou muis in jou WizFolio rekening oor die Add ikoon naby die boknt va die  Wizfolio venster.  Kies Import from Clipboard:

wizfolio4

 

 

 

 

 

 

5. Plak jou teks in die boks wat oopmaak. Jy behoort te sien dat Wizfolio oop lyne tussen die bronne in jou bibliografie ingevoeg het:

wizfolio5

 

6.  Nadat WizFolio die spasies ingesit het, kan jy op die Import Now knoppie in regterkantste hoek onderaan die bladsy kliek.  WizFoliosal probeer om die bronne by PubMed en ander bronne op te spoor en in te voer.

wizfolio6

 

7.  Kies al die bronne wat jy so pas ingevoer het. Klike op die Export knoppie aan die bokant van die bladsy en kies Export to RIS:

wizfolio7

8.  Berg die lêer, genoem MyReferences.ris.

9. Volg die volgende stappe om dit in Mendeley in te voer:

 

10. Dit is altyd ‘n goeie idee om seker te maak dat die bronne reg ingevoer is. Indien nie, sal jy dit eers agtekom as jy ‘n bibliografie skep.

 

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.