Ons stad raak al interessanter. Aanvanklik kon ek geen bokskoeke en -poedings opspoor nie, alles word hier van resepte af gemaak. En koekbak was een groot gesukkel, want ek moes eers leer wat meel, bakpoeier en koeksoda, gemmer en botter in Russies is. Botter lyk nie soos die botter wta ek ken nie.
Etiket: Tegnologie
Vinnige blaardeegresep vir Thermomix
Ek koop gewoonlik blaardeeg, want ek het nie geweet dit is so maklik om die self te maak nie.
Magzter – ‘n toep met 5000+ tydskrifte
Ek is nie alleen ‘n liefhebber van Afrikaanse tydskrifte nie, ek is ook een van daardie mense wat ‘n tydskrif nie kan weggooi nie.
Hallo Siri!
Ek is ‘n Apple aanhanger.
Lees voort “Hallo Siri!”Taxi skok in Almaty
Almal hier gebruik Yandex taxi. Tot verlede week kon ons twee nie, Yandex is nie in ons App Store beskikbaar nie. En diegene met Yandex kry dit ook nie meer in hulle App Stores nie.
Lees voort “Taxi skok in Almaty”Airpods: ‘n Aangename verrassing
Toe Apple die Airpods in 2016 beskikbaar gestel het, het ek die goedjies en die prys so bekyk en besluit dat daar geen manier is waarop ek die goedjies, wat soos tandeborselkoppe lyk en duurder as goue oorbelle is, sal aanskaf nie. Hoe bly dit in jou ore? As jy een verlore raak, is die stel daarmee heen. En weer koop sal ek nie kan nie, dit kos ‘n arm en ‘n been.
Lees voort “Airpods: ‘n Aangename verrassing”