Ek het al vertel dat BB my Miniatuur Schnauzer is. En dat sy babadoeke gedra het toe sy op hitte was. Om vir Nevan die Siberiese Husky van sy luste te laat vergeet. Kliek hier as jy dit nog nie gelees het nie.
Etiket: Suid-Afrika
So daar is nie iets soos Afrikaans nie?
Ek lees so rukkie gelede ‘n Facebook inskrywing van ‘n vrou wat dink dat sy iets sinvols kwytgeraak het. Om presies te wees op 1 September 2020.
Lees voort “So daar is nie iets soos Afrikaans nie?”Eerste maand tuis en keelvol vir verwers
Ons het die 4de Oktober toe nie plaas toe gegaan nie, maar in ons stadshuis kom bly. Die een wat leeg is en net ‘n bed en so aan in het omdat ons Januarie in die huis kom bly het terwyl daar binne geverf word.
Lees voort “Eerste maand tuis en keelvol vir verwers”Wegkruipertjie met Schnauzers
Ek het nou al ‘n paar keer geskryf oor goed wat ek doelbewus moes onderdruk om gelukkig in Kazakhstan te kan wees. Een daarvan was om my Miniatuur Schnauzers om my voete te vind. Maar veral om met hulle wegkruipertjie te speel.
Lees voort “Wegkruipertjie met Schnauzers”Wat gaan met WordPress aan?
WordPress het werklik irriterend geword. Die een oomblik tik ek nog lekker die volgende oomblik kan ek niks byskryf nie.
Lees voort “Wat gaan met WordPress aan?”