Seun stuur net-nou vir ons ‘n video’tjie, een waarin die klasmaatjies een-een sit met ‘n plakkaat met die eerste letter van hulle naam op. En ‘n prentjie.
Lees voort “Kleinkindpret … waarmee begin jou naam?”Etiket: kleinkindpret
Kleinkindpret: Nope ek gaan dit nie sê nie
Ons was Maandag 41 jaar getroud. En so stuur die kinders die een na die ander boodskappies om geluk te wens.
Lees voort “Kleinkindpret: Nope ek gaan dit nie sê nie”Kleinseunpret: Bra bandjie
Seun, skoondogter en kleinseun was die feesseisoen by ons. En soos gewoonlik het kleinseun weer vir baie pret gesorg.
Lees voort “Kleinseunpret: Bra bandjie”Empatie van ‘n 2-jarige?
Ek weet ek skryf dit gereeld, maar hierdie tweejarige kleinkind van my het die empatie van ‘n grootmens. En … ek moet dit ook beter beskryf, want ek ken werklik min grootmense wat empaties is.
Lees voort “Empatie van ‘n 2-jarige?”Kleinkind, ek en tuinslakke
O my goeiste, as daar een ding is wat vir my baie grillerig is, is dit ‘n tuinslak. Vir my is die enigste goeie tuinslak ‘n dooie een.
Lees voort “Kleinkind, ek en tuinslakke”Kleinkindpret? Skrik ek my koud
Gister gaan my 2-jarige kleinkind in die gaste toilet in. En maak die deur toe.
Lees voort “Kleinkindpret? Skrik ek my koud”