Ek het my gisteraand oorhoeks geskrik, want kleinkind was nog die een oomblik waar ek vir hom ky hoe hy op die tonnel-klimraam speel. En die volgende oomblik sien ek nie die lyfie in die tonnels of op die vloer nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Verdomde stout groot kinders”Etiket: kleinkindpret
Kleinkindpret: Heel naeltjie in frikadel
Julle! Ek gaan my nog slap lag vir die kleinkind van my.
Lees voort “Kleinkindpret: Heel naeltjie in frikadel”Kleinkindpret: Ek poef ‘n kasteel!
Ek het al vertel van die boek wat kleinseun gelees het, daardie een met ‘n titel soos Dino poef ‘n planeet?
Lees voort “Kleinkindpret: Ek poef ‘n kasteel!”Kleinkindpret … amper kry ek Smartie as setpil!
Kleinseun het gister (en toe natuurlik vandag ook) by my gebly omdat hy baie siek was. Koors het by 38’s gedraai en ek het groot geskrik.
Lees voort “Kleinkindpret … amper kry ek Smartie as setpil!”Kleinseunpret: Ouma se onnie gou op die vloer
Ek het mos al vertel hoe vinnig ek uit badkamer is toe hulle hom so ruk gelede van die doeke wou afhaal. Toe ek speel dat ek op die toilet sit, is ek aangesê om my doek uit te trek.
Lees voort “Kleinseunpret: Ouma se onnie gou op die vloer”Kleinkindpret: Kleinseun slaan maatjie by skool
Julle! So staan skoondogter Donderdagaand by my, kleinseun voor haar. Ek by die kospotte.
Lees voort “Kleinkindpret: Kleinseun slaan maatjie by skool”