Goed, laat ek eers dit skryf, ek moes eers gaan opkyk of die woord humoris bestaan. Die sinoniem is grapmaker.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons 2-jarige humoris”Etiket: kleinkindpret
Oplettende kleinseuntjie … rainbow
So sit ons verlede week op die stoep van ons meenthuis in Centurion en gesels, terwyl kleinseun by die deur uit is buitentoe.
Lees voort “Oplettende kleinseuntjie … rainbow”Kleinkind pret in die kerk
Ons kleinkind sit die afgelope maand of drie by ons in die kerk, saam met sy pappa en mamma. En dit het al groot pret veroorsaak. Daarom vertel ek vandag so ‘n paar staaltjies.
Lees voort “Kleinkind pret in die kerk”Kleinkindpret: No! No! Pak gee nie!
Het ek al vertel dat kleinseun Engels net so goed soos Afrikaans kan praat? Wel verlede week het ek heerlik vir die mannetjie gelag.
Lees voort “Kleinkindpret: No! No! Pak gee nie!”Myne Steyne
Kleinseun het onlangs by ‘n maatjie waar hulle gekuier het van myne geleer. En nou myne hy sommer baie goed, sommiges myne ook. Soos my peperduur iPad, wat ek nie sommer net gee om mee te speel nie. Ek weet nie of ek ooit weer een sal kan bekostig nie
Lees voort “Myne Steyne”Solly Ouma, ek spoeg eie(r)
Ek maak elke oggend vir kleinseun ‘n opgerolde eier omelet. Dan sit ek ‘n deksel oor sy bordjie dat dit kan afkoel en warm bly tot hy hier kom. Hy sit dan by die tafel op die stoep (toegebou), kyk sy storie en eet sy eier.
Lees voort “Solly Ouma, ek spoeg eie(r)”