Ek het die kleinkind van my vandag weer so baie geniet. Ons het hoim by die skool gaan haal. En oupa het bestuur, met my kar se sleutels in my handsak. Toe kan hy nie by die skool uitklim nie, want my sleutels was nie by hom nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Freeze!”Etiket: kleinkindpret
Kleinkindpret: My wortelkoek laaste op lys
Ons was vir ‘n week see toe, week omdat dit baie ver is om vir naweek te ry. En naweek moes ons daar wees want my dollatjie het 40 geword.
Lees voort “Kleinkindpret: My wortelkoek laaste op lys”Kleinkindpret – die donker bos
Goeie genugtig, ek staan verstom oor die woordeskat van ons driejarige kleinkind, wat maar so pas drie geword het.
Lees voort “Kleinkindpret – die donker bos”Nê? Ek dink oumas kan maar presies raai wat by die skool aangaan …
Ek het dit tog so gereeld by my kinders se kleuterskoolonderwysers gehoor. Moenie alles glo wat hulle oor die skool vertel nie. Dan glo ons nie alles wat hulle oor die huis vertel nie.
Lees voort “Nê? Ek dink oumas kan maar presies raai wat by die skool aangaan …”Kleinkindpret: Ons stry oor alles …
Oupa merk op dat kleinkind ewe skielik oor alles stry. As jy sê ons gaan nou loop, dan sê hy: “Ons gaan nie nou loop nie!” Ek sien dit pla oupa, maar hierdie ouma geniet dit te veel, want sy was ‘n taalonderwyseres.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons stry oor alles …”Maak boelie-ouers boelies groot?
Daar is ‘n nuwe advertensie waarin die suggestie geskep word dat kinders wat deur hulle pa’s geboelie is, self boelies word as hulle grootmense is.
Lees voort “Maak boelie-ouers boelies groot?”