Ek het mos al vertel hoe vinnig ek uit badkamer is toe hulle hom so ruk gelede van die doeke wou afhaal. Toe ek speel dat ek op die toilet sit, is ek aangesê om my doek uit te trek.
Lees voort “Kleinseunpret: Ouma se onnie gou op die vloer”Etiket: kleinkinders
Kleinkindpret: Kleinseun slaan maatjie by skool
Julle! So staan skoondogter Donderdagaand by my, kleinseun voor haar. Ek by die kospotte.
Lees voort “Kleinkindpret: Kleinseun slaan maatjie by skool”Kleinkindpret … waarmee begin jou naam?
Seun stuur net-nou vir ons ‘n video’tjie, een waarin die klasmaatjies een-een sit met ‘n plakkaat met die eerste letter van hulle naam op. En ‘n prentjie.
Lees voort “Kleinkindpret … waarmee begin jou naam?”Kleinkindpret: Nope ek gaan dit nie sê nie
Ons was Maandag 41 jaar getroud. En so stuur die kinders die een na die ander boodskappies om geluk te wens.
Lees voort “Kleinkindpret: Nope ek gaan dit nie sê nie”En skielik is die stemmetjie vir lang tydperke nie hier nie …
En ek mis hom baie …. sy stemmetjie, sy maniertjies, sy menswees. Kleinseun was die afgelope jaar en ‘n half nie net ‘n intense deel van drie dae van my daaglikse bestaan nie. Hy was ook die afgelope vakansie vir twee weke lank elke dag deel van my vakansie.
Lees voort “En skielik is die stemmetjie vir lang tydperke nie hier nie …”Kleinkindpret: Koppie 90 grade gebuig
Ons jongste se seuntjie het die vakansie sy ander drie nefies soort van vir die eerste keer ontmoet. Soort van omdat hy te klein was om te onthou toe hulle weggetrek het.
Lees voort “Kleinkindpret: Koppie 90 grade gebuig”