Ek weet ek skryf dit gereeld, maar hierdie tweejarige kleinkind van my het die empatie van ‘n grootmens. En … ek moet dit ook beter beskryf, want ek ken werklik min grootmense wat empaties is.
Lees voort “Empatie van ‘n 2-jarige?”Etiket: kleinkinders
Kleinkind, ek en tuinslakke
O my goeiste, as daar een ding is wat vir my baie grillerig is, is dit ‘n tuinslak. Vir my is die enigste goeie tuinslak ‘n dooie een.
Lees voort “Kleinkind, ek en tuinslakke”Kleinkindpret? Skrik ek my koud
Gister gaan my 2-jarige kleinkind in die gaste toilet in. En maak die deur toe.
Lees voort “Kleinkindpret? Skrik ek my koud”Oplettende kleinseuntjie … rainbow
So sit ons verlede week op die stoep van ons meenthuis in Centurion en gesels, terwyl kleinseun by die deur uit is buitentoe.
Lees voort “Oplettende kleinseuntjie … rainbow”Kleinkindpret: Tannie heks
Kleinkind praat nou baie. En hy praat al verstaanbaarder. Ek weet bykans alles wat hy sê. Verder luister hy baie mooi. En as ek vra of ek reg verstaan, dan Yes hy my.
Lees voort “Kleinkindpret: Tannie heks”Five little monkeys jumping on the bed … OK
Kyk, hierdie kleinseuntjie van my is baie snaaks. baie, baie snaaks. Hy was einde Oktober maar twee jaar en ses maande oud, dus is hy regtig nog klein.
Lees voort “Five little monkeys jumping on the bed … OK”