Oupa merk op dat kleinkind ewe skielik oor alles stry. As jy sê ons gaan nou loop, dan sê hy: “Ons gaan nie nou loop nie!” Ek sien dit pla oupa, maar hierdie ouma geniet dit te veel, want sy was ‘n taalonderwyseres.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons stry oor alles …”Etiket: kleinkinders
Maak boelie-ouers boelies groot?
Daar is ‘n nuwe advertensie waarin die suggestie geskep word dat kinders wat deur hulle pa’s geboelie is, self boelies word as hulle grootmense is.
Lees voort “Maak boelie-ouers boelies groot?”Kleinkindpret: Verdomde stout groot kinders
Ek het my gisteraand oorhoeks geskrik, want kleinkind was nog die een oomblik waar ek vir hom ky hoe hy op die tonnel-klimraam speel. En die volgende oomblik sien ek nie die lyfie in die tonnels of op die vloer nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Verdomde stout groot kinders”Kleinkindpret: Heel naeltjie in frikadel
Julle! Ek gaan my nog slap lag vir die kleinkind van my.
Lees voort “Kleinkindpret: Heel naeltjie in frikadel”Kleinkindpret: Ek poef ‘n kasteel!
Ek het al vertel van die boek wat kleinseun gelees het, daardie een met ‘n titel soos Dino poef ‘n planeet?
Lees voort “Kleinkindpret: Ek poef ‘n kasteel!”Kleinkindpret … amper kry ek Smartie as setpil!
Kleinseun het gister (en toe natuurlik vandag ook) by my gebly omdat hy baie siek was. Koors het by 38’s gedraai en ek het groot geskrik.
Lees voort “Kleinkindpret … amper kry ek Smartie as setpil!”