My blogvriendin Una se plasing oor ‘n plekkie in haar verlede wat sy nog net met die hart se padkaart kan vind, het my hart dadelik aan die werk laat spring. Om ‘n padkaart te bied na die plaashuis waar ek tot einde standerd 4 (nou graad 6) grootgeword het.
Lees voort “Die hart se padkaart na sorgelose kinderdae”Etiket: familie
Tradisioneel? Ekke?
Webjoernaalvriendin Una skryf gister oor tradisies wat oorgedra is. Sy weet van vyf wat by haar oorgedra is van geslag tot geslag. En sy meen sy pluk.
Lees voort “Tradisioneel? Ekke?”Kersgety langs die Vaalrivier
Lees voort “Kersgety langs die Vaalrivier”Eendag was daar ‘n pappa, ‘n mamma en drie klein seuntjies. En ‘n ouma en oupa. En ‘n oom en ‘n tannie en ‘n nefie wat op pad is.
Die wonder van ‘n nuwe lewetjie
Jare gelede, toe ek met my dogter swanger was, het die dokter een sonar gedoen om te kyk of alles reg is. En nie weer nie. Toe was daar nie iets soos 4-dimensionele sonars nie. Alhoewel ek gesukkel het om te sien wat die dokter sien, was ek klaar verlief op die babatjie wat op pad was. Ons wou nie die geslag weet nie, het net gebid dat die babatjie gesond sal wees. En sy was. Ons rabbedoetjie is op die verwagte dag gebore.
Lees voort “Die wonder van ‘n nuwe lewetjie”WOW, kleinseun kan spel!
Kleintyd het ek al geweet dat ons oudste kleinkind, ‘n seuntjie, ‘n talent vir taal het. ‘n Aanleg. ‘n Bewuswees van taalmonstruksie. Ver bo sy ouderdom.
Herinneringe aan Steve, ons boerbok
Ons het ‘n plasie langs die Vaal. Piepklein, net-net groot genoeg om wel ‘n plaas genoem te word. Daar wil ons eendag gaan aftree.
Lees voort “Herinneringe aan Steve, ons boerbok”