So rukkie gelede deel blogvriendin Aletta foto’s van die mooiste donkies by Klub Mykanos aan die Weskus van Suid-Afrika.
Lees voort “Die donkie van Klub Mykanos”Etiket: familie
My trourok …
Vanoggend herinner my iPad my aan hierdie foto van my in my trourok. Geneem op 30 Januarie 1982, en dus amper 40 jaar gelede.
Lees voort “My trourok …”Ouma se hart se puntjies in die Wes-Kaap
Drie van my hart se vier punte – wat net deur kleinkinders gemaak kan word – het na die Wes-Kaap verhuis. Toe ek en manlief die virus onder lede gehad het, in Kuruman moes bly en nie kon groet voor hulle die lang pad aangedurf het nie. En dit het ‘n kuier in die Wes-Kaap vereis, want ek moes my kleinseuntjies sien.
Lees voort “Ouma se hart se puntjies in die Wes-Kaap”‘n Verjaarsdagbederfie …
Ek en manlief het my verjaarsdag verlede jaar alleen in Kazakhstan gevier, met geen hoop om in die afsienbare toekoms in ons eie land terug te wees nie.
Lees voort “‘n Verjaarsdagbederfie …”Gelukkig kan 2020 nie reboot nie!
Vanoggend kry ek aanloklike voorstel van die verkopers van een van my webwerwe:
Lees voort “Gelukkig kan 2020 nie reboot nie!”Reboot 2020 en kry 86% afslag
Om 38 jaar getroud te wees …
Vandag is ek en manlief 38 jaar getroud. Hierdie foto is ‘n hele paar jaar gelede geneem, ek skat 7-8 jaar gelede. Want ons oudste kleinseun was toe ons enigste kleinseun. Agt en dertig jaar gelede het ons in die Hervormde moedergemeente, Ermelo, beloof om vir altyd vir mekaar daar te wees, of dit nou goed of sleg gaan.
Lees voort “Om 38 jaar getroud te wees …”