Ons lag gereeld omdat manlief se werkers vergeet dat ons al ses maande hier is. En oorneem as ons iewers saam is. Om die uitlanders te help bestel of koop.
Lees voort “Drie brabbelgesprekke”Etiket: expat
Haastige hond kry verrassings
Die spreekwoord sê haastige hond verbrand sy mond. Wel, nie in Qazaqstan nie. Hier is dit bykans onmoontlik. Laat en verduidelik.
Lees voort “Haastige hond kry verrassings”As dit eers so mistig in Ust raak …
So twee weke gelede sit ek en ‘n Qazaqmeisie en gesels. Ook oor hoe ek oor Ust voel. En dat dit goed is dat ek eers kom kyk het hoe dit hier lyk.
Lees voort “As dit eers so mistig in Ust raak …”Die sirkus is (of was) in Ust
Verlede week sien ek die pamflette en advertensies teen die bushalte se muur. Die Tsirk (Sirkus) is in Ust. En ek wou nog gaan, veral nadat ek die groot wit tent Sondag op ‘n oop stuk grond gesien het. Maar die week gaan mos net so vinnig verby.
Lees voort “Die sirkus is (of was) in Ust”As die Kaiser dink sy weet beter as ek
Lag ek nou lekker toe ek daaraan dink dat baie mense my nou met die titel sal wil reghelp.
Lees voort “As die Kaiser dink sy weet beter as ek”So, dit is waarom ons nie perd eet nie!
Ek het al vertel dat die mense in Qazaqstan perdevleis eet. En ek verstaan waarom.
Lees voort “So, dit is waarom ons nie perd eet nie!”