Ek het reeds vertel dat ek weer die wilde perd opgesaal het. ‘n Apple horlosie gekry het. En nou moet ek hom weer verdien. Nou wil ek vertel van snaakse voorvalle terwyl ek so met haar aan die arm stap om punte te verdien.
Lees voort “Ek en my Apple horlosie …”Kategorie: Foto-stories & uitdagings
Simonstad, Wes-Kaap
Nou die dag gesels ek en ‘n onderwyservriend – Philip – op my blog oor somer, son en see en die stede waarvan ek hou, of eerder kusdorpe. En noem hy Simonstad as een van die mooi plekke aan die voet van Tafelberg.
Lees voort “Simonstad, Wes-Kaap”Ek sukkel in swaar verkeer …
Ons ry op die oomblik op die N1, rigting Vrystaat. Ons was skaars uit Centurion toe ons in erge verkeer vassit. Nog voor ons by Midrand was.
Lees voort “Ek sukkel in swaar verkeer …”Somer, son en see …
Vanaand wil ek sommer net iets korts skryf, iets oor dankbaarheid vir somer, son en see.
Lees voort “Somer, son en see …”Sneeubedekte hange by Shumbulak, Almaty
Vandag herinner my iPad my aan hierdie foto wat ek in die eerste week van Maart 2020 geneem het toe ons weer ‘n keer na Shumbulak ski-oord in Almaty gegaan het om die wonderlike sneeulandskap te beleef.
Lees voort “Sneeubedekte hange by Shumbulak, Almaty”Ape is so na aan mense
Ek weet dat gorillas die diere is wat die naaste aan die mens is, maar ape is vir my ook na aan die mens. Kyk gerus weer na my hooffoto.
Lees voort “Ape is so na aan mense”