Goeie genugtig, ek staan verstom oor die woordeskat van ons driejarige kleinkind, wat maar so pas drie geword het.
Lees voort “Kleinkindpret – die donker bos”Maand: April 2023
Geelperske reën en herinneringe
Ons het in die hoëveld na aanhoudende, deurdringende reën as geelperske reën verwys. Sagte reën wat soms dae lank kon val. Soos wat dit op die oomblik by ons val. En dit bring herinneringe aan vervloë dae …
Lees voort “Geelperske reën en herinneringe”Tjaart die lamsak
Daar is min name wat my aan ‘n spesifieke persoon laat dink, maar veral aan die karaktereienskappe van ‘n spesifieke mens. Een daarvan is Tjaart …
Lees voort “Tjaart die lamsak”Is dit Steve Hofmeyr?
Ons was gou Mosselbaai toe om saam met vriende uit te eet. Daar gekom is ons eers na die Langeberg Winkelsentrum toe om paar goedjies te koop.
Lees voort “Is dit Steve Hofmeyr?”Berugte tekening op Berlynmuur
My iPad herinner my die week aan gebeurtenisse die afgelope paar jare in videoformaat. Dit maak mos videos van iets wat dit as belangrik ag. En dié keer herinner dit my aan ons reis deur Duitsland in 2013.
Lees voort “Berugte tekening op Berlynmuur”Ons is nommet 3 oud
Ons jongste kleinkind – en seun se enigste – het gister verjaar. Omdat ouma en oupa die volgende dag see toe gery het omdat sy tannie (my dollatjie) die naweek 40 word, het ons gisteraand saam met kleinseun en sy pappa en mamma by Spur gaan eet.
Lees voort “Ons is nommet 3 oud”