Ons het in die hoëveld na aanhoudende, deurdringende reën as geelperske reën verwys. Sagte reën wat soms dae lank kon val. Soos wat dit op die oomblik by ons val. En dit bring herinneringe aan vervloë dae …
Lees voort “Geelperske reën en herinneringe”