Ek het die kleinkind van my vandag weer so baie geniet. Ons het hoim by die skool gaan haal. En oupa het bestuur, met my kar se sleutels in my handsak. Toe kan hy nie by die skool uitklim nie, want my sleutels was nie by hom nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Freeze!”