Ek sit gisteraand en wonder, sê nou een van my lesers dink dat ek na hom of haar as ‘n bekruiper verwys. Veral weens van die kommentaar.
Lees voort “Verskil tussen lesers en bekruipers”Maand: April 2023
Hoe raak ek van ‘n bekruiper ontslae?
Ek het ChatGPT raad gevra oor hoe om van ‘n bekruiper ontslae te raak wat my blog lees. En die oulikste raad gekry. Onthou, dis is ‘n masjien wat met my praat
Lees voort “Hoe raak ek van ‘n bekruiper ontslae?”Mission Accomplished
Ek het die afgelope ruk lekker pret op my blog gehad met ‘n paar artikels wat ek geskryf het.
Lees voort “Mission Accomplished”Ansie die verskriklike
Ek het laas week gesels oor ‘n manlike naam wat negatiewe reaksies by my ontketen, daar is egter ook ‘n vroulike naam, naamlik Ansie.
Lees voort “Ansie die verskriklike”Lioness 2: Opvolg van kragtoertjie
Kyk, ek het al vertel van Lioness 1, die mini-reeks wat mens op die punt van jou stoel laat sit het.
Lees voort “Lioness 2: Opvolg van kragtoertjie”Kleinkindpret: My wortelkoek laaste op lys
Ons was vir ‘n week see toe, week omdat dit baie ver is om vir naweek te ry. En naweek moes ons daar wees want my dollatjie het 40 geword.
Lees voort “Kleinkindpret: My wortelkoek laaste op lys”