Goed, my dokter is gebel. Ek het maar ‘n telefoniese konsultasie gedoen. Ek kan nie meer wag nie. Vier dae nadat ek laktose ingekry het, is ek steeds hondsiek.
Lees voort “Vier dae na laktose inname nog hondsiek”Dag: 25 April 2023
Ek vra maar net …
Ek sukkel om die wêreld te verstaan. Daarom gaan ek twee vrae vra.
Lees voort “Ek vra maar net …”