Kunsmatige intelligensie is al sedert die 1950’s deel van akademiese en wetenskaplike gesprekke. Maar op 30 November 2023 het die moontlikhede van KI die wêreld op sy kop gekeer!
Lees voort “Kunsmatige intelligensie: Die een dag iets waarvan min weet, die volgende dag op ons”Maand: Februarie 2023
Hoe kan daar van my verwag word om oor lewe en dood te besluit?
Shilo het kanker, te ver gevorderd om uit te sny, te bestraal of chemo te kry. Laasgenoemde is nogal iets wat ek sal vermy as ek die Groot K diagnose kry. Hy kan nie kies nie …
Lees voort “Hoe kan daar van my verwag word om oor lewe en dood te besluit?”Twee weke alleen met siek woefkind
Twintig twee-en-twintig het nie lekker afgesluit nie en ek sukkel om rede te kry om in 2023 te lag. Selfs om te glimlag. Inteendeel, dit voel of ek verswelg.
Lees voort “Twee weke alleen met siek woefkind”ChatGPT skryf ‘n verhaal oor die Goue Vroue.
Ek speel met ChatGPT om te kyk hoe dit gebruik kan word om akademies oneerlik te wees. Maar ek speel ook tussenin met ander skryfstukke wat ek versoek.
Lees voort “ChatGPT skryf ‘n verhaal oor die Goue Vroue.”Kleinkindpret: Nope ek gaan dit nie sê nie
Ons was Maandag 41 jaar getroud. En so stuur die kinders die een na die ander boodskappies om geluk te wens.
Lees voort “Kleinkindpret: Nope ek gaan dit nie sê nie”Shilo het kanker …
Shilo is Maandag in vir ‘n MRI omdat die probleem nie met x-strale opgespoor kon word nie. Die resultate is skrikwekkend.
Lees voort “Shilo het kanker …”