Ek gan nou doen wat ek altyd doen as ek nie tyd het om al die opleeswerk te doen nie. En my probleem stel dat vriende en vriendinne wat reeds deur die proses is my kan help.
Lees voort “HELP! WordPress en Jetpack Apps”Dag: 24 Februarie 2023
2023 – ‘n jaar wat sover net skok …
Sjoe, ek wil nie swartgallig klink nie, maar hierdie jaar het soveel skokke gebring dat ek wonder of dit ons jaar van emosionele stres gaan wees.
Lees voort “2023 – ‘n jaar wat sover net skok …”