My kleinsus uit Australië het Desember/Januarie na Suid-Afrika gekom, en so het ons hulle in Mosselbaai gaan ontmoet. Eers om lekker saam te eet, ek en manlief en al ons kinders en kleinkinders. En sy en haar manlief en haar drie kinders, met twee aanstaande skoondogters.
Lees voort “Jakkalsvlei wynplaasbesoek”Dag: 13 Februarie 2023
Kunsmatige intelligensie: Die een dag iets waarvan min weet, die volgende dag op ons
Kunsmatige intelligensie is al sedert die 1950’s deel van akademiese en wetenskaplike gesprekke. Maar op 30 November 2023 het die moontlikhede van KI die wêreld op sy kop gekeer!
Lees voort “Kunsmatige intelligensie: Die een dag iets waarvan min weet, die volgende dag op ons”