Ons huis het in 2010 en 2011 oorstroom, dus het jare sedertdien verloop. Jare waarin ek en manlief al vergeet het hoe hoog die water was toe dit in ons huis ingegaan het. Ek het al meer as een keer daarvan vertel
Lees voort “Laat die data die praatwerk doen”Dag: 20 Februarie 2023
ChatGPT en unieke tekste
ChatGPT gaan moles maak vanjaar omdat studente die kletsbot kan gebruik om hulle werkopdragte namens hulle te doen.
Lees voort “ChatGPT en unieke tekste”