Kyk, Shilo se siekte het my verstand oortyd laat werk. Die man wil by my wees, maar die been kry swaar. Toe sien ek iets in ons landgoed wat my die internet laat fynkam het.
Lees voort “Shilo kry wiele”Dag: 14 Februarie 2023
En toe vra ek ‘n gasstoof
Manlief karring al jare lank dat ons ‘n gasstoof moet koop. Ek het tot so twee weke gelede botweg geweier.
Lees voort “En toe vra ek ‘n gasstoof”