Shilo het kanker, te ver gevorderd om uit te sny, te bestraal of chemo te kry. Laasgenoemde is nogal iets wat ek sal vermy as ek die Groot K diagnose kry. Hy kan nie kies nie …
Lees voort “Hoe kan daar van my verwag word om oor lewe en dood te besluit?”