Hammad Rais het ‘n weeklikse bloguitdaging wat my gereeld trek, veral omdat blogvriendin Aletta van Nowathome daaraan deelneem. Ek waardeer haar wolke. En dit is my soort foto’s.
Lees voort “Ruimteskip?”Maand: Mei 2021
Manlief se span in Ust’-Kamenogorsk (Öskemen) Kazakhstan
Ons het mos 18 maande lank in Ust’ Kamenogorsk of Öskemen in die noordooste van Kazakhstan gebly omdat manlief in die hoofstad van die oostelike provinsie gewerk. Naby die grens met Rusland (noord), Mongoloë (oos) en Sjina (oos). Laaste drie maande in Almaty. En vandag herinner my iPad my aan hierdie foto van ‘n spanbou.
Lees voort “Manlief se span in Ust’-Kamenogorsk (Öskemen) Kazakhstan”Wat is slaap? ….
Nê, sommer net so. Wat is slaap? Want ek is vandag in ‘n bui. Vies. Kwaad. Want ek het nie genoeg geslaap nie. En daarom wonder ek of ek ooit genoeg simpatie betoon wanneer jong mammas knorrig is as hulle te min geslaap het. Ewenwel, dit daar gelaat, ek is in ‘n bui. Omdat ek te min geslaap het.
Lees voort “Wat is slaap? ….”Die Byl – TV-reeks resensie
Ek het nou die dag geskryf dat die huis by Boesmansgat ‘n plek vir die skiet van Die Byl kan wees. Ek sien ek het nog nooit iets oor Die Byl geskryf nie …
Lees voort “Die Byl – TV-reeks resensie”Winterbadtyd en die Schnauzers
Vandag kyk ek die drie van my so en besluit dat hulle moet bad. Dit is koud buite, maar warm in die huis vandat ek my fobie oor warm huise en koue buite laat vaar het.
Lees voort “Winterbadtyd en die Schnauzers”Ek en padkos … ‘n be-eierde ervaring …
So daag moedersdag 2021 op. Die kinders stuur vroeg oggend boodskappe in ons groepie op Signal. Skoondogter stuur op Telegram boodskap. Die boodskap is dieselfde – ons hoop pa gaan ma bederf.
Lees voort “Ek en padkos … ‘n be-eierde ervaring …”