Gepubliseer in Reisjoernaal

En dan vra julle hoe ek in Kazakhstan oorleef het?

Ons het 18 maande in Kazakhstan gewoon. In Ust’-Kamenogorsk (Russies) of Öskemen (Kazakh), die hoofstad van die Oostelike provinsie, wat eintlik eerder noordoostelike Kazakhstan is, want ons het baie naby aan die grens met Rusland, Sjina en Mongolië gewoon.

Lees voort “En dan vra julle hoe ek in Kazakhstan oorleef het?”