Ek het Woensdag vertel dat ek ‘n toespraak vir die SAOU gelewer het. Oor begaafdekindonderwys. Wel, ek het Donderdagoggend ‘n verslag daaroor gekry …
Lees voort “So, toe word ek tydens my toespraak gegradeer?”Maand: Mei 2021
Wolkekrabbers in Dubai
Manlief het my in Augustus 2018 met ‘n besoek aan Dubai verras. Vir my verjaarsdag. Ek het soveel foto’s geneem, maar vandag herinner my iPad my aan hierdie spesifieke ene.
Lees voort “Wolkekrabbers in Dubai”So gemaak en so laat staan
Baie van ons is geneig om ‘so gemaak en so laat staan’ te gebruik om swak gedrag goed te praat. Om nie jammer te sê nie. Vir my skreeu dit teen alles waarin ek as opvoedkundiges glo.
Toespraak oor begaafde kinders vir SAOU
Julle gaan sowaar glo dat ek ‘n vrou is wat nie by my woord hou nie. Want ek het skaars ‘n maand of drie gelede geskryf dat ek nie weer ‘n toespraak gaan lewer nie. Wel … dit het so gekom.
Lees voort “Toespraak oor begaafde kinders vir SAOU”Waggy Tails is die beste vir my Schnauzers
Kyk, ek weet vrouens bou ‘n verhouding met hulle haarkapsters. Ek doen nie, laat my hare selde sny. Want … ek stap selde tevrede daar uit. Maar ek bou ‘n baie spesiale verhouding met my Schnauzers se haarkapster, badster, bederfster. Wat sal mens haar noem?
Lees voort “Waggy Tails is die beste vir my Schnauzers”Sonsondergang oor die stad
Die foto het ek die naweek geneem. Om my te herinner aan sonsondergange by ons huis in die stad.
Lees voort “Sonsondergang oor die stad”