Gepubliseer in Foto-stories & uitdagings,Joernaal

Ruimteskip?

Hammad Rais het ‘n weeklikse bloguitdaging wat my gereeld trek, veral omdat blogvriendin Aletta van Nowathome daaraan deelneem. Ek waardeer haar wolke. En dit is my soort foto’s.

Ek kan nie ‘n wolk laat verbygaan wat my trek om dit af te neem nie. Daarom is ek dankbaar oor ‘n iPhone wat altyd naby is. Ek neem gereeld foto’s van wolke. Hier is dan my foto van die lugruim bokant ons huis.

Dit is ‘n hele ruk gelede geneem, maar ek gaan dit tog deel. Ek gaan my foto’s nie nommer nie, dit is heeltemal te veel moeite om te onthou watter nommer volgens is. Ek gaan hulle eerder – soos wat ek mag – my eie titels gee.

Ruimsig, Gauteng

Hoe lyk dit vir jou? Vir my het dit soos ‘n ruimteskip gelyk …

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

17 gedagtes oor “Ruimteskip?

  1. Dit lyk so wonderlik betowerend.
    Baie dankie dat u hierdie wonderlike lugfoto’s gedeel het met my uitdaging en verskoning dat ek dit so laat nagegaan het 🙂

    PS Ek ken nie Afrikaans nie. Skryf bogenoemde met behulp van Google Translate 🙂

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.