Gepubliseer in Foto-stories & uitdagings,Reisjoernaal

10 000 km uitmekaar – op twee pieke van die aarde

Vanoggend herinner my iPad my aan ‘n foto, wat verdere herinneringe meebring. ‘n Vorige keer ‘n soortgelyke foto geneem – op ‘n ander piek van die aarde, ander berg/reeks, ander halfrond, ander klimaat, ander land, ander lewe.

Lees voort “10 000 km uitmekaar – op twee pieke van die aarde”