Gepubliseer in Joernaal

Dit is waarom SARS-CoV-2 ‘n virus is om te vermy

Die virus wat die Covid-19 pandemie veroorsaak het, is so pas as SARS-CoV-2 benoem, so genoem omdat dit akute asemhalingsprobleme veroorsaak (SARS), deur ‘n koronavirus veroorsaak (CoV) en omdat daar reeds ‘n SARS-virus was wat ‘n soorteglyke pandemie in 2002/2003 veroorsaak het, dus tweede een (2). Die siekte staan nou amptelik as Covid-19 bekend. Dus sal ek vorige plasings moet nagaan en die spelling deurgaans reg te maak.

Lees voort “Dit is waarom SARS-CoV-2 ‘n virus is om te vermy”