Dit neem 21 dae om ‘n gewoonte aan of af te leer. Die afleer is na my mening die moeilikste van die twee.
Lees voort “21 dae, soveel dae neem dit om ‘n gewoonte aan of af te leer”

Ek was lanklaas in ‘n kleuterskool, weet nie of hulle ook plakkate met veiligheidsreëls opsit nie. En ek weet ook nie of dit nog gedoen word nie, dat reëls in kinders ingedril word nie.