Gepubliseer in Joernaal,Reisjoernaal

Dit is ys en nie klippe nie …

Ons woon nou 10 dae langer as ‘n jaar in Öskemen. In die tyd het ek geleer hoe warm dit hier kan wees, maar beslis ook hoe koud dit hier kan wees. Koud is baie erger as warm, ons het al -38ºC beleef. En raai wat, ten spyte van my vrese dat ons in yspilare gaan verander, het ons nie.

Lees voort “Dit is ys en nie klippe nie …”