Gepubliseer in Joernaal

Why women kill – ‘n nuwerige reeks op DSTV

Die sosiale afstand ding maak dat ons meer in die huis bly as wat ons uitgaan. Dus kan ons, sonder om skuldig te voel, reekse ‘binge’ kyk. Dit het ons verlede jaar met When Calls the Heart gedoen. Op warm somersnaweke in die bed gebly en die een episode na die ander een gekyk. Tot ons moes wag vir nuwe reekse, wat tot ‘n jaar kon wees.

Lees voort “Why women kill – ‘n nuwerige reeks op DSTV”