Kleinseun is besig om die taal teen die spoed van weerlig aan te leer. En daarmee saam maak hy sy eie woorde … En ek kan nie help om erg beïndruk te wees nie.
Lees voort “Blouvaal …”Etiket: Suid-Afrika
Die flaminke van Flaminkepan in Welkom
Toe ons in 1983 na Welkom verhuis het, was die flaminke van Flaminkepan in Welkom een van die grootste besienswaardighede in hierdie jongste goudstad van Suid-Afrika.
Lees voort “Die flaminke van Flaminkepan in Welkom”Kleinkindpret: Ons onderhandel vir Smarties
Ag julle, ek geniet die kleinkind van my so baie. Hy is nou amper 29 maande oud, nog baie ver van drie af. Maar … hy dink hy is veel ouer. En … hy kan onderhandel.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons onderhandel vir Smarties”Kleinkindpret: ‘n Regte klein heer in my sorg
Nou die dag neem ek weer vir kleinseun om by die klubhuis se splinternuwe speelplek vir kinders te speel voor slapiestyd. Ek sal nog van die speelplek vertel.
Lees voort “Kleinkindpret: ‘n Regte klein heer in my sorg”Seemeeue op Fraser eiland, Australië
Ek het hierdie foto van seemeeue in vlug op 25 Januarie 2010 op een van die strande van Fraser eiland, Australië, geneem.
Lees voort “Seemeeue op Fraser eiland, Australië”Kan tee bloedarmoede veroorsaak?
Ek kry vandag so Pinterest e-pos oor plasings wat my kan interesseer. En die een interesseer my toe sowaar dat ek verder gaan lees. Daarvolgens kan die tanien in tee die opname van yster in bloed in so mate beïnvloed dat dit tot bloedarmoede kan lei.
Lees voort “Kan tee bloedarmoede veroorsaak?”