Kyk, die eerste Spoorloos reeks het my hartklop versnel terwyl ek dit gevolg het. Sy opvolgreeks het my hart ook te vinnig laat klop. Net soos Spoorloos Reeks 3. Maar sjoe, Spoorloos reeks 4 is sulke spanningsvolle kykgenot dat dit dalk my gunsteliong kan word.
Lees voort “Spoorloos 4: Die eiland”Etiket: Suid-Afrika
Kleinkindpret: Skuus, ouma, dit stiiinnnkkk …
Ek het my amper slap gelag vir kleinkind, 2 jaar en 4 maande, se verskoning toe ek sy doek die week ruil.
Lees voort “Kleinkindpret: Skuus, ouma, dit stiiinnnkkk …”Walt Disney verwoes meisies se drome?
Ek luister vandag op pad om my Tiguan by die garage te gaan haal na haar diens – of was dit nou toe ek haar gaan aflaai het – na RSG. En toe slaan die aanbiedster my totaal dronk.
Lees voort “Walt Disney verwoes meisies se drome?”Kleinkindpret: Poef ‘n planeet …
So rukkie terug vertel skoondogter my van ‘n boek wat kleinseun persent gekry het. En wat hulle saans vir hom lees. Die titel was erg vreemd: Dino poef ‘n planeet!
Lees voort “Kleinkindpret: Poef ‘n planeet …”Die spinnekoppe van Australië
Bushboy deel gister ‘n foto van ‘n spinnerak. En ek lewer so ewe kommentaar daarop dat ek – toe ek in Australië was – net foto’s van die webbe geneem het en nie gewag het om die spinnekoppe te sien nie.
Lees voort “Die spinnekoppe van Australië”Kan ek afblaas?
Ek wil nie graag nie, maar ek gaan tog so bietjie my lot bekla. Want ek het simpatie nodig.
Lees voort “Kan ek afblaas?”