Toe ons nog vreeslik jonk was, het manlief skofte gewerk. En ek het skoolgehou. Dus kon ons mekaar soms maar min sien. As die een wakker was, het die ander een geslaap of vir werk reggemaak.
Lees voort “As kosblik vir manlief moeite word …”Etiket: Selfrefleksie
My handsak het klein geword
Tot so twee jaar gelede moes my handsak, soos Vlindersag hare beskryf, groot wees. En kon mens enige iets daarin kry. Wat in baie noodgevalle gered het.
Lees voort “My handsak het klein geword”Downton Abbey, goeie plaasvervanger vir When Calls the Heart
Ons het Engelse sepies hier ontdek. Omdat ons nie op Amazon Prime Video of Netflix Afrikaanse sepies kan sien nie. Weet nie of hulle daar is nie, want baie van die goed het mos geo-sperrings op.
Lees voort “Downton Abbey, goeie plaasvervanger vir When Calls the Heart”Bure, die spesiale vriende wat ek nou eers ontmoet
Ek het al vertel dat ons nog nêrens waar ons gebly het met die bure kuiervriende gemaak het nie.
Lees voort “Bure, die spesiale vriende wat ek nou eers ontmoet”Dit is nie vlieë wat pla nie, dit is die Sitte
Liewe hemel, wie het besluit om ‘n vlieg ‘n Vlieg te noem? Waarom het Langenhoven nie sy mag gebruik en die naam na Sitte laat verander nie? Hy het tog toe al geweet dat dit die belaglikste naam vir hierdie goggas is!
Lees voort “Dit is nie vlieë wat pla nie, dit is die Sitte”Om ‘n huishulp te hê, of nie …
Ek het in ‘n huis grootgeword waarin my ma alles gedoen het. Sy het gekook, klere gemaak, gewas en gestryk en huis skoongemaak.
Lees voort “Om ‘n huishulp te hê, of nie …”