Toe ons hierheen getrek het, het ek besluit dat ek Russies moet leer praat. Intussen het die lus verflou, die taal is, soos ons in Afrikaans stel, Grieks. Enigste probleem is dat Grieks dalk veel makliker as Russies is om aan te leer, die Russe verwar mens nogal baie.
Lees voort “Ek moet Russies leer praat!”Etiket: Selfrefleksie
Wat maak blogging anders as ander sosiale media?
Ek het hierdie blog op 15 Augustus begin. En vandag eers klaar gemaak. Nadat Toortsie gesê het dat ek haar tot ‘n inskrywing oor blogland geïnspireer het. Voordat ek hare lees. Om te kyk hoe ons twee en ander blogmaats oor blog voel.
Lees voort “Wat maak blogging anders as ander sosiale media?”Dominee is in die hospitaal
Gisteraand blaai ek so deur my Facebook en kom op ‘n inskrywing van dominee Kobus Pienaar, ons predikant by Kruingemeente in Krugersdorp af.
Lees voort “Dominee is in die hospitaal”Die vreugdes van brei
Ek het nie van brei op skool gehou nie. Wie sou? Ons moes bababaadjies brei, met dun wol, wye goedjies vir babas wat ons nie geken het nie, niemand gehad vir wie dit gebrei word nie. En ek het elke steek gehaat.
Lees voort “Die vreugdes van brei”Wie sou dit kon raai?
Ek het nie met rugby grootgeword nie. Het nie broers nie. En my laerskole was so klein dat daar nie rugbyspanne was nie. In standerd 5 was ons hele klas minder as 10. By Chrisssiesmeer Laerskool.
Lees voort “Wie sou dit kon raai?”Dokters, doktore en aptekers in Qazaqstan
Qazaqstan het interessante maniere van dinge doen. Een daarvan betrek dokters, doktore en aptekers.
Lees voort “Dokters, doktore en aptekers in Qazaqstan”