Ek loop gister so en luister na Leanie May wat sing:
Lees voort “Om te soen of nie”Etiket: Selfrefleksie
Ek skenk weer bloed met Victorinox
My dogter en skoondogter het al lankal hierdie messies met die plastiese handvatsels in hulle laai. Ek het dit nooit by hulle gebruik nie, net verder in die laaie gesoek vir skerp messies. Lekker vlak gekyk!
Lees voort “Ek skenk weer bloed met Victorinox”Om te like of nie
Ek kry vanoggend hierdie boodskappie (sien foto) van my sus wat altyd vir my die mooiste, oulikste sêgoed aanstuur. En daarom wil ek vandag spesifiek oor verhoudings op sosiale media gesels.
Lees voort “Om te like of nie”Ouderdom
My vroegste herinnering aan gedagtes oor ouderdom het met huisvriende van my ouers te doen. Frans en Susan Fitzgerald.
Lees voort “Ouderdom”So sal ek graag onthou wil word
Ek lees vanoggend iemand se kommentaar op ‘n medeblogger, Abrie, se inskrywing. Dat sy haar WhatsApp status gemaak het oor hoe sy onthou wil word.
Lees voort “So sal ek graag onthou wil word”