Ek voel al ‘n geruime tydjie om hierdie vraag te vra, want ek kyk so na die statistiek wat WordPress gee. Verwag om Suid-Afrika op die kaart te sien, net Suid-Afrika. En dan is lande wêreldwyd pienk gemerk om aan te dui dat my werk oor die grense van die land gevlieg het.
Etiket: reisjoernaalcvs
Kathu – die warm dorp?
Ek lê bykans elke oggend en luister na die reën op die sinkdak van die afdak voor ons woonstel in Kathu. ‘n Warm dorp? Ek het dit nog nie so beleef nie.
Hot-As-Hell … Hotazel
Hotazel is ‘n piepklein dorpie in Noord-Kaap, so 60 km van Kuruman af. Om daar te kom, moet mens deur Kuruman ry, nie die N14 verder vat na Kathu se kant toe nie. Hotazel kry sy naam van hot as hell. Ek het nog nie regtig agtergekom dat dit hier in die Noord-Kaap so warm is nie.
Kathu – ‘n dorpie in die Noord-Kaap
Ek het nog nie regtig vertel nie, dus doen ek dit eers voordat ek meer oor my nuwe omtes kan vertel.
8-mere (8-lakes) vakansie-oord buite Almaty – ‘n juweel
Ek moet oor ons besoek aan hierdie vakansieplek vertel. Want Ust-Kamenogorsk het nie veel van toerisme geweet nie. En hierdie soort plek sal daar net so goed werk. Almaty ken darem die behoeftes van toeriste …
Lees voort “8-mere (8-lakes) vakansie-oord buite Almaty – ‘n juweel”Die vuurpyl effek tussen twee geboue in Almaty
Ek het vertel dat vanuit ons woonstel kyk vier geboue wat soos die hekpale van ‘n imposante woning lyk. Die twee hoë geboue met die geroeste vierkante op die dak, lyk soos die hekpale. En die lang wit geboue, wat rond raak na die hekpaal se kant toe, lyk soos die muur van die ingang. Toe reën dit en moes ons skuiling teen die reën gaan soek.
Lees voort “Die vuurpyl effek tussen twee geboue in Almaty”