Ons het altyd Aparu gebruik, maar toe sukkel ons in Astana, daar vier Yandex hoogty. En toe laai ons Yandex af …
Lees voort “Vierde keer eers geluk met Yandex taxi”Etiket: expat
Toe bad mens nie daarmee nie …
Manlief hou van die netagtige goedjies om homself mee te was. Daardie soort wat so saamgefrommel is om ‘n badsponsie te vorm. En so by die bad of stort opgehang kan word.
Lees voort “Toe bad mens nie daarmee nie …”Ons verken Almaty
Ons was al drie keer in Almaty, eintlik meer as drie keer as mens die terugkere in ag neem.
Lees voort “Ons verken Almaty”Nur-Sultan, hoofstad van Qazaqstan
Van die eerste goed wat ek aan die begin van die jaar oor Qazaqstan gelees het, is dat die land sedert 1997 ‘n nuwe hoofstad het. Astana.
Taxi skok in Almaty
Almal hier gebruik Yandex taxi. Tot verlede week kon ons twee nie, Yandex is nie in ons App Store beskikbaar nie. En diegene met Yandex kry dit ook nie meer in hulle App Stores nie.
Lees voort “Taxi skok in Almaty”Vinkwyfies …
Ek kan nie help om aan ‘n vinkwyfie te dink wanneer ek die gewerskaf sien wanneer nuwe intrekkers kom nie.
Lees voort “Vinkwyfies …”