Ek het al vertel dat ons nog nêrens waar ons gebly het met die bure kuiervriende gemaak het nie.
Lees voort “Bure, die spesiale vriende wat ek nou eers ontmoet”Etiket: expat
Twee anderste-eenderste verjaarsdae na mekaar
My lewe deur verkies ek om op my verjaarsdag saam met my geliefdes te wees. Toe ek nog in die huis was, saam met my ouers en susters. Daarom was my eerste verjaarsdag op universiteit vreeslik vaal. Hulle was ver weg in Ermelo en ek was in Pretoria.
Lees voort “Twee anderste-eenderste verjaarsdae na mekaar”‘n Weirdo ervaring in Qazaqstan
Ek het al vertel dat ons op 2 Maart 2019 die lang pad na Qazaqstan aangepak het. Dit was reeds tyd vir Lente, maar Winter wou haar nog nie toelaat nie.
Lees voort “‘n Weirdo ervaring in Qazaqstan”M&M in Russies … lost in translation?
Vandag ontdek ek my gunsteling Suid-Afrikaanse lekkergoed in Gastronom. M&M! In Russies. Drie kleure.
Lees voort “M&M in Russies … lost in translation?”So, wat is anders in Qazaqstan?
Ek dreig al so lank om te skryf oor die goed wat anders is. Dus moet ek sommer net nou met die deur in die huis val.
Lees voort “So, wat is anders in Qazaqstan?”So amper is ons laat vir ons vlug
Ek en manlief is vreeslike gehoorsame passassiers. As daar staan dat ons drie ure voor die tyd op die lughawe moet wees, dan is ons daar. As ons twee ure voor die tyd daar moet wees, dan is ons twee ure voor die tyd daar. Dus sit ons dikwels en wag dat die hokkies oopmaak sodat ons kan inboek. En ons gee nie om nie, dit maak ons rustig om ons vlug te geniet.
Lees voort “So amper is ons laat vir ons vlug”