Gepubliseer in Woefkinders

So, kinders, wat gebeur in my huis as ek nie hier is nie?

Ons het twee Sondae gelede gaste vir koffie gekry. Toe koop ek drie kussings – kleur iets tussen rooi en maroen – om op die bruin leerbanke te sit. En ‘n muurhorlose om daarby te pas. Om die groen van die gordyne en die bruin van die leer aan te vul.

Lees voort “So, kinders, wat gebeur in my huis as ek nie hier is nie?”

Gepubliseer in Woefkinders

My drie skaduwees … ek bedoel twee …

Ek het my hart styf toegesluit om my drie Miniatuur Schnauzers, BB, Shilo en Sobek nie vreeslik te mis toe ons in Kazakhstan gebly het nie. Hulle sou aanvanklik saam met ons oorgegaan het. Want my kinders kon nie na hulle kyk nie. En ek sou hulle nie laat uitsit omdat ek oorsee gaan bly nie.

Lees voort “My drie skaduwees … ek bedoel twee …”