Ek het dit tog so gereeld by my kinders se kleuterskoolonderwysers gehoor. Moenie alles glo wat hulle oor die skool vertel nie. Dan glo ons nie alles wat hulle oor die huis vertel nie.
Lees voort “Nê? Ek dink oumas kan maar presies raai wat by die skool aangaan …”Kategorie: kleinkinders
Kleinkindpret: Ons stry oor alles …
Oupa merk op dat kleinkind ewe skielik oor alles stry. As jy sê ons gaan nou loop, dan sê hy: “Ons gaan nie nou loop nie!” Ek sien dit pla oupa, maar hierdie ouma geniet dit te veel, want sy was ‘n taalonderwyseres.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons stry oor alles …”Kleinkindpret: Heel naeltjie in frikadel
Julle! Ek gaan my nog slap lag vir die kleinkind van my.
Lees voort “Kleinkindpret: Heel naeltjie in frikadel”Kleinkindpret: Ek poef ‘n kasteel!
Ek het al vertel van die boek wat kleinseun gelees het, daardie een met ‘n titel soos Dino poef ‘n planeet?
Lees voort “Kleinkindpret: Ek poef ‘n kasteel!”Kleinkindpret … amper kry ek Smartie as setpil!
Kleinseun het gister (en toe natuurlik vandag ook) by my gebly omdat hy baie siek was. Koors het by 38’s gedraai en ek het groot geskrik.
Lees voort “Kleinkindpret … amper kry ek Smartie as setpil!”Kleinseunpret: Ouma se onnie gou op die vloer
Ek het mos al vertel hoe vinnig ek uit badkamer is toe hulle hom so ruk gelede van die doeke wou afhaal. Toe ek speel dat ek op die toilet sit, is ek aangesê om my doek uit te trek.
Lees voort “Kleinseunpret: Ouma se onnie gou op die vloer”