Julle! So staan skoondogter Donderdagaand by my, kleinseun voor haar. Ek by die kospotte.
Lees voort “Kleinkindpret: Kleinseun slaan maatjie by skool”Kategorie: kleinkinders
Kleinkindpret: Nope ek gaan dit nie sê nie
Ons was Maandag 41 jaar getroud. En so stuur die kinders die een na die ander boodskappies om geluk te wens.
Lees voort “Kleinkindpret: Nope ek gaan dit nie sê nie”Onse kleinkind bid!
Ag aardetjie tog, ek het my kleinkind amper opgeëet Donderdagaand. Dit het so gekom:
Lees voort “Onse kleinkind bid!”Kleinseunpret: Bra bandjie
Seun, skoondogter en kleinseun was die feesseisoen by ons. En soos gewoonlik het kleinseun weer vir baie pret gesorg.
Lees voort “Kleinseunpret: Bra bandjie”Empatie van ‘n 2-jarige?
Ek weet ek skryf dit gereeld, maar hierdie tweejarige kleinkind van my het die empatie van ‘n grootmens. En … ek moet dit ook beter beskryf, want ek ken werklik min grootmense wat empaties is.
Lees voort “Empatie van ‘n 2-jarige?”Kleinkind, ek en tuinslakke
O my goeiste, as daar een ding is wat vir my baie grillerig is, is dit ‘n tuinslak. Vir my is die enigste goeie tuinslak ‘n dooie een.
Lees voort “Kleinkind, ek en tuinslakke”