Kyk, my jongste kleinkind het mos so pas drie geword. En hy is mos soos ‘n sponsie. Dus speel ek lekker met hom terwyl ons ry.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons leer intensiewe vorme …”Kategorie: kleinkinders
Kinderpret: Wegkruipertjie
Ek en kleinkind speel wegkruipertjie! En hy doen dit so goed, al het hy pas 3 jaar oud geword.
Lees voort “Kinderpret: Wegkruipertjie”Kleinkindpret: Freeze!
Ek het die kleinkind van my vandag weer so baie geniet. Ons het hoim by die skool gaan haal. En oupa het bestuur, met my kar se sleutels in my handsak. Toe kan hy nie by die skool uitklim nie, want my sleutels was nie by hom nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Freeze!”Kleinkindpret: My wortelkoek laaste op lys
Ons was vir ‘n week see toe, week omdat dit baie ver is om vir naweek te ry. En naweek moes ons daar wees want my dollatjie het 40 geword.
Lees voort “Kleinkindpret: My wortelkoek laaste op lys”Kleinkindpret – die donker bos
Goeie genugtig, ek staan verstom oor die woordeskat van ons driejarige kleinkind, wat maar so pas drie geword het.
Lees voort “Kleinkindpret – die donker bos”Ons is nommet 3 oud
Ons jongste kleinkind – en seun se enigste – het gister verjaar. Omdat ouma en oupa die volgende dag see toe gery het omdat sy tannie (my dollatjie) die naweek 40 word, het ons gisteraand saam met kleinseun en sy pappa en mamma by Spur gaan eet.
Lees voort “Ons is nommet 3 oud”